Naboom2Germany
Baie welkom by my gasteboek. Jy is baie welkom om enige bydrae hier te skryf.

(Total 162 entries)

by Patrick Jaki from South Africa on 05/02/2010 10:59
Just reporting back. Check here: http://mzee-jaki.blogspot.com/2009/10/everyone-has-dream.html

by SMS Kostenlos on 03/29/2010 00:12
hey wirklich klasse seite, weiter so..

by Patrick Jaki on 11/24/2009 14:35
I am embarking on my trip on the 4th of Dec 2009. You may follow on this blog:http://mzee-jaki.blogspot.com/2009_10_25_archive.html

by Thorsten Häfner from Langenselbold on 02/09/2009 09:20
Hallo Lodie,

viele Grüße aus Langenselbold von Thorsten.

Ich habe von Günther Deine Website-Adresse bekommen. Wirklich eine tolle Leistung von Dir !

by Francois from Stilbaai SA on 02/02/2009 11:44
Lodie,
ek het jou dagboek afgelaai en kon net nie ophou lees nie.Dankie vir als wat jy met ons gedeel het.Ek't laasjaar die voorreg gehad om saam met my pa en 2 ander vriende die pad Namibie toe aan te pak met 'n paar wye draaie natuurlik en as ek kon sal ek my fiets nou dadelik laai en weer begin ry maar nouja,dis iets wat nie altyd moontlik is nie omdat die werk en gesin mos maar 1ste op die lys is.Verseker gaan ek nog doen wat jy gedoen het,dit is my grootste droom!Dankie vir die aansporing en moenie my verkeerd verstaan nie maar dit maak my hart bly om te sien mens is nooit te oud om so toer aan te pak nie(ek bedoel nie jy's 'n ou man nie hoor).
Groete uit 'n winderige Stilbaai.

by Annami Mailovich from on tour on 01/25/2009 10:27
Ons het tans nie tot die webblaaie en dagboek nie. Ons sal weer van ons laat hoor.

by Anne-marie & John Mailovich & Hunters from Naboomspruit on 01/22/2009 18:03
Het gelees van julle wedervaringe!Gedra julle , maar geniet elke oomblik !Sterkte met julle toer . Mooi bly ons sal julle dagboek volg.

by Daniel from Schönhagen/Deutschland on 12/18/2008 18:39
Hallo Lodie,

ich wünsche dir eine besinnliche Weihnachtszeit, frohe Weihnachten und einen guten Rutsch ins neue Jahr!

Viele Grüße aus Deutschland!!!

Daniel
Comment:
Hallo Daniel!

Auch Dir und Deiner Familie eine frohe Weihnachten und ein gutes, erfolgreiches neues Jahr! Bleib, wie Du bist!

by Ferdinand Krumm from Cape Town on 10/31/2008 18:54
Hello
In Feb of 2008 my friend and i travelled more or less the same route ,but by Toyota Cruiser.I enjoyed youre article ,specially the part on Wadi Halfa,i suppose you know Massaar and Magdi Boshare ?
I have a Honda Africa 750 twin and am planning my trip up the west coast of Africa in 2010.So,just wanted to say thanx for all the excellent info !!!!

by Patrick Jaki from Gauteng on 09/22/2008 12:06
Lovely, Simly Love! My friend referred me to this website because I am also planning a trip but only a modest one to Uganda and back to SA. I must congratulate you for doing what you enjoy most -- riding.
Comment:
Hi Patrick! Thanks for the comment on the guest book! I envy you that you will have the privilege of riding to Uganda soon. Enjoy every second of it! I wish I could have started my trip all over again! Keep in touch!

by Daniel Utermöhle from Schönhagen on 09/11/2008 18:45
Hallo Lodie,

hab dir neulich eine Mail geschickt. Anscheinend ist sie nicht angekommen. Hoffe dir geht es soweit ganz gut...Bis dann!
Daniel

by Dale from Pretoria West on 08/25/2008 14:58
Thanks for the insperational message you gave last night at our Church, NG Kerk Doornpoort! It was quite awsome to see your adventure and what you had to say.

Cheers

by Christiane from Wermelskirchen on 08/23/2008 01:04
Hallo Lodie,schade das Du nicht in Wermelskirchen warst auf den Spuren zum Anfang!!!!!!!! Ein lieber Gruß von Christiane

by Rauben from kenya on 08/11/2008 11:02
Thanks for your journey in kenya.we invite you to mount kenya / safari the land of contrast from a day trip to i4 days safari.
Rauben

by George Meiring on 07/11/2008 23:29
Ek het jou wedervaring baie geniet. Ek beaam Estelle.
Comment:
George, dit was lekker om deur die reis ook met jou weer kontak te gehad het. Nou sien ek uit na my besoek by julle. Ek sien Maandag ons onderhoudsrooster wat Lize al opgestel het, en dan sal ek weet wanneer ek in die Oos-Kaap is. Groete vir jou ouers en jou gesin!

by Jacques en Estelle Roos from Welkom on 07/10/2008 15:28
Lodie,
Baie dankie dat jy jou droom en die uitleef en ervaring daarvan met so baie van ons gedeel het.Jy het voorwaar baie mense se harte aangeraak ... hoekom ? ... omdat 'n doodgewone mens buitengewone dinge gedoen het wat binne die bereik is van elke doodgewone mens met 'n droom,wat daardie droom ookal mag wees!
Comment:
Jacques, Estelle, baie dankie vir julle mooi woorde. Julle is so reg. Ons kan almal hieruit leer. Dink groot, leef groter. Die kuier by julle was so lekker! Binnekort kuier ons weer!

by Dieter+Dorothée from Köln on 07/05/2008 12:13
"Man reist nicht um anzukommen, sondern um zu reisen.
Die beste Bildung findet ein gescheiter Mensch auf Reisen!"
Joh. W. von Goethe

Glückliche Heimkehr!!
Comment:
Hallo Dieter und Dorothee! Heute vor zwei Wochen war ich bei Euch. Wie die Zeit vergeht! Das ist schoen, wieder zurueck zu sein. Jetzt freue ich mich auf Eure Bilder und den Erfarungsbericht von Eurer grossen Reise! Nicht mehr lange bis zu der Reise.

by Elmarie on 07/01/2008 09:47
Lodie, jy voel seker vanoggend 'n groot leemte..(so sonder jou KLR).Helen het geskryf jy's "on the last mile.." maar ek dink jy's nou eers "on the 2nd mile", want die gogga het nou vasgebyt.Ons weet nie wat is jou roete deur Gauteng nie maar as jy wou stop is ons deure vir jou oop.Groete en liefde. Ons3.
Comment:
Hallo julle drie! Lekker om van julle te hoor! Elmarie, ek weet nog nie wanneer ek presies uit die Kaap wegkom nie. Ek glo eerder ek gaan julle kort na my terugkeer weer sien, miskien nie volgende week nie. As jou ma weer 'n sop-aand maak en as julle daarby is, gaan ons heerlik kuier! Baie groete ook vir hulle!

by Helen on 06/30/2008 17:07
"You have come to the last mile in a journey of a thousand miles" - Anonymous
Geniet die laaste paar dae! Helen
Comment:
Hallo Helen! Baie dankie vir die mooi spreuk. Ek voel nou net een ding: Groot dankbaarheid en groot vrede. Tot binnekort weer!

by George MeiringSLdq4 on 06/23/2008 23:19
Baie geluk. Het baie aan jou gedink.

Geniet die reis terug.
Comment:
Hallo George! Dankie vir die boodskap! Dis lekker dat met die reis talle van ons ou klasmaats van hulle laat hoor het. Groete vir jou mense!

by Wendy Fouche from Hanover, Noord Kaap on 06/22/2008 13:38
Hi daar!

Ek het jou ervarings saam met jou beleef al wat ons kan se is wel gedaan. Ons beplan 'n toer in 2009 om vanaf Hanover in die Noord Kaap na Europa en weer terug. Ons het nou net een probleem en dit is unleaded petrol.
Weet jy miskien in watter Afrika lande dit bekom baar is? Ons sal dit baie waardeer indien jy kan help met inligting en raad.
Groete
Wendy
Comment:
Hallo Wendy! Dis wonderlik om van julle planne te lees. Doen dit! Dis haalbaar.Wat die petrol betref, het ek in Oos-Zambie al uit ongelode petrol gehardloop en moes gewone petrol gebruik. In Tanzanie was dit nie orals beskikbaar nie. In Kenia was dit nog verkrygbaar, daarna glad nie, of ten minste waar ek ingegooi het. Egipte se petrol was van 'n lae gehalte en nie loodvry nie. Dit het my in die begin gepla dat ek gewone petrol moes ingooi, maar die KLR het net aangehou. In Egipte kon ek aan die kraglewering voel dat die fiets swaarder trek. Neem petrolfilters saam! Belangrikste, doen dit! Woon julle in die dorp of op 'n plaas? Groete!

by Elmarie on 06/19/2008 10:48
Hi Lodie,net om te se ons reis lekker saam en is net so teleurgesteld soos jy oor Rusland.Almal stuur groete.Wat is jou nuwe sel nr. Die seuntjie op die swart en wit foto het 'n africa hempie aan...? Groete van ons 3Eserhuizens.
Comment:
Hi Elmarie! Ek het al Eugene se hemp gedra met daardie vreeslike naam op waarvan Toyota mense nie hou nie! Ek het eers na die tyd op die foto gesien dat daardie seuntjie 'n Afrikahempie aangehad het. Die omstandighede daar was vuil! My nommer het dieselfde gebly. Die simkaart werk weer. Groete!

by Greg Gearing from Hilton, South Africa on 06/07/2008 21:51
Hey Lodie

Well done on making it to Germany!

Thank you for sharing an awesome journey.

God Bless

by Louise Roos from Canada on 06/07/2008 19:12
Hallo Lodie...
Ek en Trev het die tog so geniet saam met jou. Maar ons is ook bly dat jy veilig en gelukkig klaar kon maak. Welgedaan!
Ek dink heimlik wens baie dat dit hulle ook beskore is eendag... die reis van mens tot mens...
Groete, lo en trev

by RIA from NABOOM on 06/04/2008 12:31
HI,
EK 'HITCH' BYVOORBAAT 'N LIFT SAAM MET JOU. KAN NIE WAG OM TE SIEN WAARHEEN JY ONS VOLGENDE VAT NIE. MOET NOU NIE TE LANK WAG VOOR JY Sê NIE.
MOOI BLY, GENIET DIT EN WEET ONS DINK AAN JOU.
RIA

by Annemarie van Zyl from Melbourne Australie on 06/04/2008 01:57
Hallo Lodie
Ek is so bly jy gaan verder ry! Vanoggend het ek al gedink dat jy sal se waarheen. Meer as ooit wil ek Oostenryk en Duitsland besoek as ek al jou fotos so sien. Ek en Martin wag net vir ons langverlof, wat nie te baie ver meer is nie, dan wil ons gaan. Mamma en Pappa gesels gereeld met jou pa en so hou hulle by met waar jy is. Ek sien uit na jou besluit.
Groete
Annemarie

by Schultz on 06/03/2008 17:11
Hallo Lodie,
wenn Du auch nie etwas von uns gehört hast,so haben wir deine Tour (so weit uns möglich) aufmerksam verfolgt und es war immer schön ein nettes Foto von Dir zu sehn und zu wissen, es geht dir gut. Herzlich Willkommen in Deutschland Hast Du es bis hierhin geschafft, schaffst Du es auch noch in den Norden der Republik!? Wir würden uns freuen. Liebe Grüsse Dietmar und Birgit

by Jurina from Naboomspruit on 06/01/2008 14:44
Hi Lodi Kon die tyd so gou verby gaan? Ja jy is deur Afrika en dit voel of jou op plekke moes vashou want ek wil nog hoor, nog sien, nog ervaar.... maar helaas.. My tyd was so min om te jou daagliks of weekliks te volg en nou voel ek gekroek want jy is nou al in Duitsland. Vir my wat so lief is vir planeet aarde en self ook Aardrykskunde as vak aangebied het, het ek so 'n plesier gekry deurdat ek bekende plekke wat vir my onbekend is deur jou fotos kon ervaar. Ja Europe fasineer my ook en my droom is nog om die Jungfrau (Spelling?) en Frankryk te besoek veral om ons boustyl by Le Frei Chataue dienooreenkomstig te kan aanpas. Nou ja dalk kan jy vir ons so 'n toer reel. Ek sal graag saam iemand gaan wat dit ken maar tog nie 'n toergroep in sigself is nie. Sal graag wil hoor hoeveel lesers daar is wat in so toer sou belangstel. Nou ja sover jy gaan beding vir ons bekostigbare akkommodasie - mens weet nooit! Baie liefde en groete en VERAL BAIE GELUK MET 'N WONDERLIKE PRESTASIE ek dink dit kan vergelyk word met die klim van Mount Everest? Dalk beter! JY HET NOG 'N PIEK IN JOU LEWE BEREIK

by Denise Frick on 06/01/2008 11:49
Hi Lodie

Ek is baie bly dat jy veilig gereis het. Wat 'n belewenis! Ek dink jy is een van die min mense in hierdie wereld wat sy lewensdrome 'n werklikheid maak. Wat 'n inspirasie! Welgedaan! Geniet die vlug terug!


Groete
Denise

by Sylvia from Deutschland on 05/27/2008 14:58
Ich wünsche dir noch viele schöne Eindrücke und nette Begegnungen und ... eine unfallfreie Fahrt bis zum Ziel! Deine Fotos im Tagebuch sind sehr schön!

by Daniel Utermöhle from Schönhagen on 05/25/2008 22:11
Hi,

is it possible to meet you in Germany? Do you have some plans...? Would be nice to meet you for a day or two! Where do you want to stay in Germany, our doors are open for you!

Beste Grüße!

Daniel

by Annemarie van Zyl from Melbourne Australie on 05/21/2008 01:47
Hallo Lodie
Ons geniet elke oomblik van jou reis en dit is 'n belewenis om dit met jou mee te maak. Ek en Martin het besluit jy moet maar aanhou ry want so sien ons ook ander werelde deur jou oe. Mag jy geseend wees verder op jou reis.
Groete
Annemarie

by Thomas + Nicole from Germany on 05/20/2008 12:46
Hallo Lodie,
viele Möglichkeiten zum Anhalten gab es zum Glück nicht. Einmal war Nicole auf der Toilette vom Militär. Das war glaube ich ihr schlimmstes Erlebnis. Ich finde es echt toll, wie Du die Seite während der Fahrt auf dem Laufenden hältst. Viel Spaß beim Endspurt. Kommst Du auf dem Weg durch Deutschland an München vorbei? Hätten Dich gerne zum Grillen bei uns eingeladen und ein paar Deiner Geschichten gelauscht. Gästezimmer ist auch vorhanden. LG Thomas + Nicole

by Jurina from Naboomspruit on 05/18/2008 17:48
Sjoe, na twee weke sedert my laaste besoek aan jou Dagboek het so baie gebeur. Ja baie dankie vir die foto's en vertellinge. My Sondagmiddag het met tye gepaard gegaan met Adrenalie reaksies op jou vertellinge. Weereens Lodie het jy Mannemoed. Hoe ongelooflik moet dit nie gewees het om elke moment te ervaar nie! Ek het vanmiddag 'n heerlike reis gehad. Voorspoed en doet so voort.

by Thomas + Nicole from Germany München on 05/15/2008 20:38
Hallo Lodie,

wir haben uns am 5.6. in Luxor im "tollen" Convoy getroffen. Es ist echt toll, Dein Tagebuch zu lesen. Werden Deine Tour gespannt weiter verfolgen und wünschen Dir auf Deinem Wege alles Gute.
Liebe Grüße Nicole&Thomas
Comment:
Hallo Nicole und Thomas!

Schoen von Euch zu hoeren!

Wie war Euer restlicher Urlaub? Nicole, musste man oft deinetwegen anhalten? :-) Ja, diese Convoys sind nicht einfach.

Viele Gruesse nach Muenchen!

Lodie

by nicole and uwe filippi from germany on 05/11/2008 12:29
Hallo Lodie
we meet you in bahir dar, now we are in isolio. We hope, everething is fine by you and your bike. Maybe you give us a answer on our guestbook in www.karifa.de
We meet anja and anne in bahir dar again, maybe she tould you about. Thank you for your inviting in za.

Best greetings from nicole and uwe

by Fanie en Ina from DRC & USA on 05/06/2008 16:14
Hallo Lodie
Ek is nou lekker tuis hier in ons huis in Baltimore en ek werk baie lekker, jy moet onthou dat ons jou nie vir een oomblik uit ons gebede laat nie, ons verlang na jou, baie sterkte met jou reis verder en onthou daar is vir jou 'n ou plekkie vir jou tent in op ons grasperk, so ons wag vir jou!!
Liefde, Ina en Fanie

by Die Mailovich'e from Naboomspruit on 05/04/2008 20:05
Hay (Claudi se taalinvloed skemer deur) Lodie...

Soos wat dit al hoe kouer word hier in naboom dink ons met 'n warmer hart aan jou en hierdie ongelooflike ervaring. Baie keer word ons stil en bid net 'n bietjie. Jy't ons liewe pa al op sy knieë. Hy mis sy maatjie. Ek en annami oefen solank aan 'n konsertprogram vir 'n laatnag serenade. Baie vals natuurlik. Geniet die res van die trippie. Dankie vir al die sms'e.

Baie liefde
Die toegewyde malhuis aka fanclub

Ns. cool cyclin'... Peace be da journey!


by Wynand from Richardsbaai on 05/01/2008 09:07
Hi Lodie,

Ek is bly om te sien dat dit so goed gaan. Die gasvryheid waarvan jy praat is ongeloooflik. Dit bewys net weereens; 'n Mens hoef nie welaf te wees om goed te kan doen nie. Hierdie mense is nie welaf nie en tog gaan hulle uit hulle pad om jou gemaklik te maak en welkom te laat voel. Daar is les daarin vir elkeen van ons. Ry veilig verder en mag die Here jou seën.

by Daniel Utermöhle from Lemgo/Deutschland on 04/30/2008 00:08
Hey Lodie,

unfassbar das du so gut durchgekommen bist, bisher! Echt Wahnsinn, ich freue mich für dich! Bis Bald!

Gruß Daniel

by Mariana on 04/29/2008 10:41
Ek is so bly die woestyn is verby! Ek voel skoon skuldig omdat ek hier in die gemak van my studeerkamer in jou wedervaringe kan deel. Mens sien baie dokumentêre en lees boeke oor al die lande wat jy besoek, maar deur daarvan te hoor uit die mond(of pen) van iemand wat jy ken en weet met insig daaroor vertel maak die mense en hul wêrelde byna tasbaar. Baie dankie vir die moeite om nog elke aand in moeilike omstandighede soveel inligting deur te gee. Sterkte vir die pad vorentoe. Geniet dit! Groete. Mariana

by Jurina from Naboomspruit on 04/28/2008 19:20
Heerlik om elke naweek jou ervaringe te lees en deel. Wens kon meer oomblikke met fotos met jou meemaak. Geniet elke rustige oomblik - hier in ons dolle gejaag ontglip tyd ons. Groete Jurina

by vimbai from tanzania on 04/28/2008 19:07
Hi Lodie

we keep praying for you that your trip will be safe until you reach Germany. You are almost there! Keep going and enjoy yourself, you only live once. all the best

by Annemarie van Zyl from Australia on 04/27/2008 03:22
Lodie, ek lees met dankbaarheid dat jy deur die woestyn is. Ek het gebid en my hart vir jou vasgehou. Elke dag kry my gesin'n opdatering van waar jy is. Die warmste wat ons hier beleef is so ongeveer 45 grade, dan sien 'n mens geen lewende wese buite nie. Ek het al gedink hoe dat jy met jou motorfiets hierdie pragtige land van ons kan deurkruis. Veilige reis verder en ek sien uit na jou volgende skrywe.

Groete
Annemarie

by Greg Gearing from Hilton, KwaZulu Natal on 04/23/2008 09:54
Hi Lodie

Just want to let you know that i am thoroughly enjoying reading your diary.thanks for all your updates. All the best for the rest of the trip.

God bless

Greg Gearing

by Marietjie on 04/22/2008 19:33
Hallo Lodie
Klink of jy 'n baie opwindende tyd het. Ek wonder net of Europa ook sulke interssante red-tape stories gaan oplewer - soms gaan dit mos woester in die "beskawing"... Hou koers en kyk noord!
Marietjie

by Dieter+Dorothée from Duitsland on 04/21/2008 20:59
TAKE CARE !!! Take care of you !!!
We are a little bit worried !!!

by Jurina from Naboomspruit on 04/20/2008 20:42
Sjoe Lodi jou vertelling van die naweek het my behoorlik my asem laat ophou vir jou ervaring. Ek dink dit moet verseker die onvoorspelbare onbekende wees wat jou avontuurlustige gees aanhits. Die vermoee om hierdie onvoorspelbare te hanteer, aanvaar en te benut, sjoe 'n kalmte van gees by uitnemendheid. Ja ek het jou liggaamlike inspanning feitlik aangevoel en selfs die stoel onder jou moee lyf gevoel.... nou ja dis maar die enigste manier waarop ons so 'n reis sal meemaak ... dus hou aan vertel en ja detail soos hierdie naweek is lekker. GENIET ELKE ONDERVINDING EN WEET ONS IS JALOERS GROETE JURINA

by Jacques & Elsa Richter on 04/20/2008 12:14
Hi Lodie,

Ons is baie bly om te hoor dat dit nog goed gaan met jou reis! Wou self kom loer wat aan die gang is, maar kon nie op jou dagboek inkom nie.

Ons gaan self nou met 2-weke verlof, gaan bietjie kamp en sal met ons terugkoms weer hoor hoe dit gaan.

Groete en Sterkte
Jacques en Elsa

by Daniel from Schönhagen/Germany on 04/19/2008 12:41
Hallo Lodie,

ich hoffe du hast meine Kurzmitteilungen erhalten...falls nicht, wünsche ich dir auf diesem Wege eine gute Besserung und viel Glück auf deinem Weg durch den Sudan! Bis Dann!

Gruß Daniel

PS: Auch viele Grüße vom Rest der Familie!

(Total 162 entries)
Get your free Guestbook here
WebMart Homepage Tools